Fietsry

Piktogram wat Fietsry aandui
'n Fietsryer tydens 'n wedren
'n Fiets word aangewend kokosneute te vervoer
Fietsry het 'n ryke geskiedenis

Fietsry is die gebruik van fietse vir vervoer, ontspanning of vir sport. Fietsry is 'n baie effektiewe vervoermiddel vir kort- na middelafstande. Fietsry hou baie voordele in in vergelyking met motorvoertuie, bv. goeie oefening, 'n alternatief vir die gebruik van nie-hernubare energiebronne, geen lug- of geraasbesoedeling, verminderde verkeersdruk, maklike parkering ens.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search